Saturday, January 26, 2008

Edenpark

So paar fotos van die rustige kamp. Dit was so rustig, dat ek selfs nie eers 1 foto self geneem het nie. Hierdie is almal Lucas se fotos!

Ons het so lekker ge-eet, dat selfs die slange trommeldik geword het...?



Dan maak mens maar die lig by die kamp reg aangesien ek hom nie by huis getoets het nie. Gelukkig is die leatherman altyd byderhand.

No comments: