Saturday, September 08, 2007

Pumbali

Ons het die kamp vir onsself. Is nogal lekker, maar die eland het nogal amok gemaak in die kombuis. Ek wonder of Lucas vlgende jaar so ene in sy vriekas gaan kry?

Roomys is sooooo lekker op 'n warm dag.
Ons koek maar saam in die koelte voordat ons gaan swem.

Friday, May 04, 2007

MerryPebbles

Ons ry ver vir die laaaang naweek.


Bosbad vir die 2 jonstes. Hulle gaan ook nie meer vir te lank dit kan/wil doen nie.

Het 'n paar wilde diere by die grotte gesien.

Dit hetnogal gereeld heeldag gereen. Die res van die tyd het ons maar net in die son gele e so min as moontlik probeer doen!

Met al die gratis hout het ons besluit dat 2 vure beter is as net ene.

Huistoe gaan tyd al klaar! Ek hoop hulle laat my voor in die kar ry (die keer!)?

Friday, February 02, 2007

El Rancho Grande

Dit is Februarie 2007 en ons probeer 'n nuwe kamp plek.


Ons het 'n groot gazebo afdak gebou vir lekker koelte. Die staanplekke is so groot, ons het aan die begin verdwaas rondgestaan en wonder hoe die laer gebou moet word. En toe staan ons almal op 1 plek onder dieselfde boom!

Ons vou papier vliegtuie... en hoop dit verbruik baie energie (die kinders sinne!)

Waar is al my speelmaatjies?

Nie almal kan speel nie: party van ons moet eers die skottelgoed was!

My heel eerste rerige kamp... :-)