Saturday, September 08, 2007

Pumbali

Ons het die kamp vir onsself. Is nogal lekker, maar die eland het nogal amok gemaak in die kombuis. Ek wonder of Lucas vlgende jaar so ene in sy vriekas gaan kry?

Roomys is sooooo lekker op 'n warm dag.
Ons koek maar saam in die koelte voordat ons gaan swem.

No comments: