Friday, May 04, 2007

MerryPebbles

Ons ry ver vir die laaaang naweek.


Bosbad vir die 2 jonstes. Hulle gaan ook nie meer vir te lank dit kan/wil doen nie.

Het 'n paar wilde diere by die grotte gesien.

Dit hetnogal gereeld heeldag gereen. Die res van die tyd het ons maar net in die son gele e so min as moontlik probeer doen!

Met al die gratis hout het ons besluit dat 2 vure beter is as net ene.

Huistoe gaan tyd al klaar! Ek hoop hulle laat my voor in die kar ry (die keer!)?