Wednesday, November 08, 2006

Sondela

Dit was darem nie te koud vir die uile nie.

Maar ons het nogal koud gekry.

Die vrouens het darem ontspan.

En toe byt die perde gogga!
Ek was darem daar om foto's te neem.
En na nog voëls te kyk.

Tuesday, November 07, 2006

Dube

Hierdie keer geen tente nie!


Die Van der Merwes het darm om die dam geloop
Daar was voëls ook.

Die Rossouw's het darm gaan wild kyk.

 Posted by Picasa

Wednesday, November 01, 2006

Dube

Op aandrang van die Van's het ons die keer die tente en karavaan by die huis gelos (Carla is net nog so effens te klein vir ons gemoedsrus!).


En dit is ons huisie gewees vir die naweek.


Soos altyd het die speel tot baie laat aangehou.


Heel beste maatjies!


Die wild is nie skaam nie- hulle kom sommer na jou huis toe...


Kampvuur elke aand.