Friday, May 04, 2007

MerryPebbles

Ons ry ver vir die laaaang naweek.


Bosbad vir die 2 jonstes. Hulle gaan ook nie meer vir te lank dit kan/wil doen nie.

Het 'n paar wilde diere by die grotte gesien.

Dit hetnogal gereeld heeldag gereen. Die res van die tyd het ons maar net in die son gele e so min as moontlik probeer doen!

Met al die gratis hout het ons besluit dat 2 vure beter is as net ene.

Huistoe gaan tyd al klaar! Ek hoop hulle laat my voor in die kar ry (die keer!)?

Friday, February 02, 2007

El Rancho Grande

Dit is Februarie 2007 en ons probeer 'n nuwe kamp plek.


Ons het 'n groot gazebo afdak gebou vir lekker koelte. Die staanplekke is so groot, ons het aan die begin verdwaas rondgestaan en wonder hoe die laer gebou moet word. En toe staan ons almal op 1 plek onder dieselfde boom!

Ons vou papier vliegtuie... en hoop dit verbruik baie energie (die kinders sinne!)

Waar is al my speelmaatjies?

Nie almal kan speel nie: party van ons moet eers die skottelgoed was!

My heel eerste rerige kamp... :-)

Wednesday, November 01, 2006

Dube

Op aandrang van die Van's het ons die keer die tente en karavaan by die huis gelos (Carla is net nog so effens te klein vir ons gemoedsrus!).


En dit is ons huisie gewees vir die naweek.


Soos altyd het die speel tot baie laat aangehou.


Heel beste maatjies!


Die wild is nie skaam nie- hulle kom sommer na jou huis toe...


Kampvuur elke aand.

Tuesday, October 31, 2006

Dube

Dube
2006/10/27 - 2006/10/29

Make up of lekker speel?

Wat 'n view

Maak julle solank vir ons vuur?

Rooi in die gesig

Lekker gestap

Kyk hoe lank is ek

Bietjie anders as die karavaan en tente

Dis mos soos 'n Saterdagaand moet begin

Mooi foto van ontvangs

Kyk almal ek kan hier opklim

Sjoe, dit was 'n lang dag
Mmmm, lekker

Saturday, May 20, 2006

Sondela

Sondela



Die hoek is ons plek.


Soms was dit effens nat gewees, die ander tye gelukkig net vrek koud!


Die diereplaas het die kinders heelwat geleer.

Friday, February 17, 2006

Eden Park

Eden Park

2006/02/17 - 2006/02/19




Casa Mussmann | Casa Rossouw


Casa van der Merwe (Baie geluk met die nuwe woonplek) Dit verdien verseker 'n bier


Lekker geswem



Nika is pootuit, Elzette is lankal in droomland, Edrich.........wel hier is net te veel dinge mamma


Lucas & Ingrid


Hendri, Esthelle & Edrich


Deon & Tanya


Dis te lekker


Daar was darem tyd vir speel ook


Lees vir ons ook?

Friday, November 04, 2005

Mbizi

Mbizi

2005/11/04 - 2005/11/06




Groot maats



hhhmmmm lekker


Hierdie vuur mag nie doodgaan nie


Ek is seker ek het 'n braaitang gehad


Hou 'n ogie oor Elzette en Nika


Lekker setup


Nie eers die video het hulle wakker gehou nie


Alles gereed vir die rugby


Deon het nie veel van die rugby gesien nie


Waar is die bal nou?


No Ball!!


Goeie aksie Nika