Wednesday, November 01, 2006

Dube

Op aandrang van die Van's het ons die keer die tente en karavaan by die huis gelos (Carla is net nog so effens te klein vir ons gemoedsrus!).


En dit is ons huisie gewees vir die naweek.


Soos altyd het die speel tot baie laat aangehou.


Heel beste maatjies!


Die wild is nie skaam nie- hulle kom sommer na jou huis toe...


Kampvuur elke aand.

1 comment:

dvdm said...

Ek sukkel (vir een-of-ander-rede) om my prentjies te upload na die blog toe, so ek link dit eers na picasaweb toe... sal dit nog kom regmaak!