Ons het die kamp vir onsself. Is nogal lekker, maar die eland het nogal amok gemaak in die kombuis. Ek wonder of Lucas vlgende jaar so ene in sy vriekas gaan kry?


Bosbad vir die 2 jonstes. Hulle gaan ook nie meer vir te lank dit kan/wil doen nie.
Het 'n paar wilde diere by die grotte gesien.
Dit hetnogal gereeld heeldag gereen. Die res van die tyd het ons maar net in die son gele e so min as moontlik probeer doen!
Met al die gratis hout het ons besluit dat 2 vure beter is as net ene.
Huistoe gaan tyd al klaar! Ek hoop hulle laat my voor in die kar ry (die keer!)?Ons blog nou sommer so saam-saam want ons kamp mos ook so saam-saam.
Ons blog nou sommer so saam-saam want ons kamp mos ook so saam-saam.