Dit is Februarie 2007 en ons probeer 'n nuwe kamp plek.
Ons het 'n groot gazebo afdak gebou vir lekker koelte. Die staanplekke is so groot, ons het aan die begin verdwaas rondgestaan en wonder hoe die laer gebou moet word. En toe staan ons almal op 1 plek onder dieselfde boom!
3 comments:
Nouja... ons moet seker maar die vorige kamp se blog doen *voordat* ons op die volgende ene gaan!
Hey, cool man. Ek het nie eers foto's geneem nie. So dankie Deon.
Nou vir die volgende kamp.....sien baie uit.
Hey, cool man. Ek het nie eers foto's geneem nie. So dankie Deon.
Nou vir die volgende kamp.....sien baie uit.
Jammer vir die duplisering, weet nie wie is Super(visor) - dink ek, hier is darem nou ek.
Post a Comment