Ons het so lekker ge-eet, dat selfs die slange trommeldik geword het...?



Dan maak mens maar die lig by die kamp reg aangesien ek hom nie by huis getoets het nie. Gelukkig is die leatherman altyd byderhand.




Bosbad vir die 2 jonstes. Hulle gaan ook nie meer vir te lank dit kan/wil doen nie.
Het 'n paar wilde diere by die grotte gesien.
Dit hetnogal gereeld heeldag gereen. Die res van die tyd het ons maar net in die son gele e so min as moontlik probeer doen!
Met al die gratis hout het ons besluit dat 2 vure beter is as net ene.
Huistoe gaan tyd al klaar! Ek hoop hulle laat my voor in die kar ry (die keer!)?Lekker gestap

Bietjie anders as die karavaan en tente
Dis mos soos 'n Saterdagaand moet begin
Kyk almal ek kan hier opklim
Ons blog nou sommer so saam-saam want ons kamp mos ook so saam-saam.
Ons blog nou sommer so saam-saam want ons kamp mos ook so saam-saam.