Wednesday, November 08, 2006

Sondela

Dit was darem nie te koud vir die uile nie.

Maar ons het nogal koud gekry.

Die vrouens het darem ontspan.

En toe byt die perde gogga!
Ek was darem daar om foto's te neem.
En na nog voƫls te kyk.

No comments: